RSG Landbou het onlangs ’n onderhoud met Home and Hectare se prinsipaal, Rubé Bradfield, gevoer.
Tydens die onderhoud het Rubé Home and Hectare se ontstaan bespreek, hul sterk verbintenis met die BKB Groep asook die agentskap se groeiende nasionale invloed.
Luister gerus hieronder na die volle onderhoud.